
Hier is ‘n paar vertalings van die internasionale definisie van ‘Plain Languge’ in Afrikaans:
Geskrewe kommunikasie is duidelik (in ‘’plain language’’) wanneer die teikengehoor die inligting wat hulle nodig het, maklik kan kry, verstaan en gebruik.
Geskrewe kommunikasie is in bruikbare taal as die teikengehoor die inligting wat hulle nodig het, maklik kan kry, verstaan en gebruik.
Geskrewe kommunikasie is in bruikbare taal as ‘n mens die inligting wat jy nodig het, maklik kan kry, verstaan en gebruik.

Van watter vertaling hou jy die meeste? Sê vir ons in die vorm hieronder of stel iets anders voor.
Related Articles
Positioning Plain Language at a strategic level
The trend is to align Plain Language with business goals and integrate it into the organisation’s business strategy.
What is Plain Language?
A communication is in plain language if its wording, structure, and design are so clear that the intended readers can easily find what they need, understand what they find, and use that information.
Online course: Implementing Plain Language as a strategic priority
This course will equip you with a portfolio of planning documents that you will need to make your organization truly customer-centred.
0 Comments